Van der Merwe, George Willem
(1996-04)
In hierdie proefskrif word daar gekonsentreer op die bewyslas in die nywerheidshof omdat
die nywerheidshof se benadering met betrekking tot die bewyslas verskil van geval tot gevaL
afhangende van die aard van die regshulp ...