dc.contributor.author |
Dreyer, Elfriede
|
|
dc.date.accessioned |
2024-04-18T09:20:40Z |
|
dc.date.available |
2024-04-18T09:20:40Z |
|
dc.date.issued |
2017-02 |
|
dc.identifier.citation |
LitNet Akademies Jaargang (2017). Vol. 14(2) |
en |
dc.identifier.issn |
1995-5928 |
|
dc.identifier.uri |
https://hdl.handle.net/10500/31016 |
|
dc.description.abstract |
Die stedelike panoramas van die Suid-Afrikaanse kunstenaar Titus Matiyane (geb. 1964) − ’n eietydse buitestanderkunstenaar − is ’n waardevolle bron vir die bestudering van die begrippe geokartering en flânerie in eietydse Suid-Afrikaanse kuns. In hierdie artikel word die kunstenaar se panoramas geproblematiseer in terme van geokartering as ’n uitdrukking van utopie, transendensie en bemagtiging van die plaaslike Suid-Afrikaner in die lig van koloniale en apartheidsgeskiedenisse. Die kunstenaar word as ’n karterende flâneur geïnterpreteer en sy kunswerke word vertolk beide as produkte van verbeelde flânerie en, as gevolg van die groot skaal daarvan, as fisiese “plekke” wat verkenning en flânerie ontlok. In sy panoramas word die alledaagse werklikheid getransformeer in ’n globale simulakrum van utopiese eksotisme en glans waar die kunstenaar as flâneur die stad virtueel kan besoek en deurwandel. Jeremy Bentham se panoptikon en Michel Foucault se interpretasie hiervan is verdere teoretiese raamwerke wat die interpretasie van die kunswerke belig. Daar word bevind dat Matiyane ’n model vir globale, transnasionale identiteit daarstel deur middel van die oorskryding van sy eie fisiese en materiële beperkinge en sy dekonstruksie van die magshiërargieë van Eerste- en Derdewêreldstede. Matiyane word uiteindelik geïnterpreteer as ’n outentieke stem in die dekoloniale vestiging van Afrikaïese moderniteit |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
Litnet |
en |
dc.relation.ispartofseries |
Litnet Akademies (Geesteswetenskappe);14(2) |
|
dc.subject |
buitestanderkunstenaar |
en |
dc.subject |
dekolonialiteit |
en |
dc.subject |
flâneur |
en |
dc.subject |
geokartering |
en |
dc.subject |
mag |
en |
dc.subject |
Matiyane |
en |
dc.subject |
Titus |
en |
dc.subject |
panorama |
en |
dc.subject |
solipsisme |
en |
dc.subject |
utopie |
en |
dc.title |
Titus Matiyane, kartograaf en transnasionale flâneur |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Art and Music |
en |