Weyers, Andries Petrus
(2009-08-25)
In hierdie studie word die ses Suid-Afrikaanse gevangenisbendes vergelyk met vyftien bendes uit oorsese lande of streke, tw. Amerika, Sentraal- en Suid Amerika, Kanada, Nieu Zeeland en Brittanje. As basis van vergelyking ...