De Villiers, Elizabeth Ann
(1999-11)
Hierdie verhandeling is 'n poging om 'n teoretiese-prinsipiele uiteensetting te gee omtrent voorvonnisevaluering vanuit 'n penologiese gesigspunt.
Met voorvonnisevalueringsverslae word daar gepoog om op 'n sinlike manier ...