Institutional Repository

Browsing Theses and Dissertations (Philosophy, Practical and Systematic Theology) by Advisor "De Jongh van Arkel, Jan"

Browsing Theses and Dissertations (Philosophy, Practical and Systematic Theology) by Advisor "De Jongh van Arkel, Jan"

Sort by: Order: Results:

  • Van Heerden, Leon Johan (1998-11)
    Met die oog daarop om 'n basisteorie vir familiepastoraat te ontwerp, word verskeie basisteoretiese konsepte geidentifiseer en bespreek. Dit is veral die relasionele definiering van families - eerder as die tradisionele ...
  • Theron, Bruce B. V. (1996-11)
    The dissertation starts from the premise that we are living in an increasingly individualistic and secular society. The church is seen as a worshipping community, where mutual care emanating from true Christian community ...
  • Strydom, Willie Andries (1997-11)
    Een van die funksies van die Kerk is om vir sy lidmate te sorg. In die praktyk wil dit voorkom asof die Kerk se sorg meer gerig is op die adolessent en die volwassene. Vanwee verskeie faktore ontvang kinders baie min of ...
  • Botha, Johan Stephanus (1996-11)
    Huisbesoek is 'n kerklike bandeling wat algemeen in gereformeerde kerke beoefen word. Die bandeling is omstrede en word geassosieer met baie besinning en bespreking. Hierdie studie gaan van die standpunt uit dat die ...
  • Pretorius, Willem Abraham (1996-11)
    Hierdie proefskrif het ontstaan uit die behoefte aan 'n bruikbare huweliksvoorbereidingsprograrn wat op 'n teologiese praktykteorie gebaseer is. Die proefskrif word in die praktiese teologie gedoen waar die interaksie ...
  • Verhoef, Johanna (1994-11)
    Tourettesindroom is 'n lewenslange versteuring wat gekenmerk word deur motoriese en vokale trekkings saam met moontlik ook komorbiede simptome soos aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring, obsessief-kompulsiewe ...
  • Jacobs, Alvean Illinois (1996-11)
    People expenencmg chronic pain encounter increases m needs and endure the consequences of failure to satisfy needs. In much of the management of people with chronic pain, chronic pain is considered an abstract phenomenon ...
  • Rekers, George Alan (1997-06)
    The pastoral visitation practice of Continuing Witness Training (CWT) is theoretically intended to cooperate with God to lead individuals to Christian conversion, but reconciles fewer individuals to God than anticipated. ...
  • Botha, Andre (1998-06)
    Extra-marital affairs are the main reason for divorce in western society. Pastoral therapists usually operate within a modernistic theology and use their 'expert' knowledge of theological ethics to confront the unfaithful ...
  • Fuller-Good, Yvonne Shirley (1999-06)
  • Jordaan, G. J. (Gabriël Jacobus) (1994-01)
    Hierdie skripsie is 'n verkennende studie in siekepastoraat. Die fokus is op die siektebelewing van die Pedi. Die siek mens leef in 'n spesifieke wereld en verkeer in 'n wrieke situasie. Dit is boonop vir die pastor ...
  • Grobler, Leon Pieter (1997-11)
    Adolessensie is die ontwikkelings- en oorgangsperiode tussen kindertyd en volwassenheid. Alhoewel adolessensie 'n bepaalde konflikkarakter het, kan dit nie kategories as 'n storm-en-drang probleemstadium tipeer word ...
  • Zylla, Phillip Charles (1998-11)
    Virtue can be seen as a core construct of pastoral theology when it is understood as a relational dynamic which includes the experience of suffering and the pastoral response of compassion. This thesis probes the philosophical ...
  • Meyer, Tjaart Johannes Hendrik (1999-11)
    Suid-Afrikaners bevind hulle tans in 'n era van snelle sosio-politieke veranderinge. Hierdie veranderinge dra by tot 'n gevoel van ongemak en onsekerheid by die meeste Suid-Afrikaners, daarom ook by baie wit Afrikaners. In ...

Search UnisaIR


Browse

My Account