In die tesis word die modernistiese en laat/postmodernistiese reduksionistiese benaderings in die Adventiste wêreld nie bloot afgewys nie, nie net omdat dit deel van ons ervaring is nie maar ook omdat die reduksies wat in ...
Die doel van die verhandeling is om pluraliteit binne die Sewendedag-Adventistekerk aan te toon. Die konsep "pluraliteit" word gebruik om verskille en groepvorming aan te toon, terwyl die konsep "pluralisme" verwys na 'n ...