Van Heerden, Leon Johan
(1998-11)
Met die oog daarop om 'n basisteorie vir familiepastoraat te ontwerp, word verskeie basisteoretiese konsepte geidentifiseer en bespreek. Dit is veral die relasionele definiering van families - eerder as die tradisionele ...