dc.contributor.author |
Van der Merwe, Petro
|
|
dc.contributor.author |
Nel, Juan A
|
|
dc.date.accessioned |
2022-11-28T11:46:30Z |
|
dc.date.available |
2022-11-28T11:46:30Z |
|
dc.date.issued |
2011 |
|
dc.identifier.citation |
Van der Merwe, P., & Nel, J.A. (2011). ‘n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld (Deel 1 van 2). SA Tydskrif vir Geesteswetenskappe. 51 (3), 388-402. http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512011000300008&lng=en&nrm=iso |
en |
dc.identifier.uri |
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512011000300008&lng=en&nrm=iso |
|
dc.identifier.uri |
https://hdl.handle.net/10500/29636 |
|
dc.description.abstract |
Misdaad en geweld is ’n ernstige probleem in Suid-Afrikaanse skole. Die studie waarop hierdie
artikel gebaseer is, het gepoog om te bepaal watter elemente ’n sosiaal-emosionele
intervensieprogram by ’n skool behoort te bevat om die voorkoming van geweld en misdaad in
die skool te verseker.
Met die vertrekpunt dat emosionele-intelligensie-onderrigmetodes in die klaskamer van groot
waarde kan wees wat geweld-intervensies by skole betref, het die studie dit ten doel gehad om
vas te stel of emosionele vaardighede in die komplekse atmosfeer van ’n skool aangeleer kan
word. Die rol van onderwysers in die ontwikkeling van emosionele intelligensie by leerders is
ook ondersoek.
’n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele intervensieprogram as strategie teen geweld is op die
beginsel gebaseer dat onderrig bewustheid kan verander, dat kennis en onderrigmetodes prososiale
gedrag kan bevorder, en dat dit leerders kan bemagtig. Die basiese aanname van ’n skoolgebaseerde
geweld-intervensieprogram is dat, indien geweld aangeleer is, dit weer afgeleer kan word en
leerders alternatiewe kan kies wat nie geweld insluit nie.
Benewens kognitiewe en emosionele rypheid moet adolessente ook sosiale rypheid bereik.
’n Adolessent-gesentreerde onderrigbenadering sal adolessente se vermoë om ’n sosiaalaanvaarbare lewensfi losofi e te ontwikkel, bevorder. Adolessentleer word bevorder wanneer
individuele verskille erken, gerespekteer en geakkommodeer word; wanneer die leerders
gemotiveer word deur uitdaging, relevansie, keuse, en ’n gevoel van suksesbereiking, en wanneer
hulle gemaklik voel om hulleself uit te druk, skeppend, ondersoekend en eksperimenterend te
wees, risiko’s te neem en foute te maak. |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
SciELO |
en |
dc.relation.ispartofseries |
;51 |
|
dc.subject |
wangedrag |
en |
dc.subject |
leerders |
en |
dc.subject |
onderwysers |
en |
dc.subject |
klaskamer |
en |
dc.subject |
klaskamerpraktyke |
en |
dc.subject |
skoolgeweld |
en |
dc.subject |
emosionele intelligensie |
en |
dc.subject |
emosionele vaardigheid |
en |
dc.subject |
sosiaalemosionele intervensies |
en |
dc.subject |
sosiale gedrag |
en |
dc.subject |
interpersoonlike vaardighede |
en |
dc.title |
‘n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld (Deel 1 van 2) A school-based socio-emotional programme as strategy against crime and violence |
en |
dc.title.alternative |
A school-based socio-emotional programme as strategy against crime and violence |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
College of Human Sciences |
en |