The aim of this dissertation is to show the shortcomings of the Computer Evidence
Act No 57 of 1983 , in so far as the requirements of authentication of computer
generated documents before their admissibility as evidence ...
Until 1988, hearsay-evidence in our legal system was governed by common
law. During this period resistance developed regarding the practice that hearsay which complied
with certain exceptions could indeed be allowed. ...
Wanneer die konstitusionele invloed op borgstelling in die bree bespreek word, moet die
bepalings van die Grondwet 200 van 1993 met inbegrip van die Handves van Menseregte en die
onderliggende waardes, beginsels ...
Die sogenaamde vermoede van onskuld is via die Engelse Reg in ons reg
oorgeneem en tot konstitusionele status verhoog met die daarstelling van artikel
25(3)(c) van die Grondwet, No. 200 van 1993. Hierdie reg om onskuldig ...
Parralel met die snelle groei van rekenaartegnologie en die groteiwordende rol wat rekenaars in ans
alledaagse lewe speel, is daar ongelukkig 'n toename in die misbruik van rekenaars. Benewens die
wyses om rekenaarmisbruik ...