Die beginsel van die onafhanklikheid van die regbank word verskans in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika van 1996. 'n Onafhanklike regbank is noodsaaklik ten einde te voldoen aan die primere funksie van die ...
Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika die bestaande reg op
regsverteenwoordiging uitgebrei het tot sy logiese eindpunt, is daar geen vaste inhoud
aan hierdie reg gegee nie en sal die howe die omvang ...
Alhoewel die lokvalstelsel as misdaadbekampingsmetode lank reeds bestaan, is die
toepassing daarvan nog altyd kontroversieE!I. Hierdie omstredenheid is die laaste paar jaar op die
voorgrond gedryf deur 'n ...
The Constitution of the Republic of South Africa 200 of 1993 that took effect
from 27 April 1994, gave an accused a constitutional right to legal
representation.
Although the right of an accused to be legally represented ...
The abolition of corporal punishment in S v Williams and Others 1995 (3) SA 632
(CC) provided the state with the impetus to consider alternative sentencing
options. Unsystematic efforts by the government to reform the ...