Rossouw, Tersia
(1995-11)
Die sogenaamde vermoede van onskuld is via die Engelse Reg in ons reg
oorgeneem en tot konstitusionele status verhoog met die daarstelling van artikel
25(3)(c) van die Grondwet, No. 200 van 1993. Hierdie reg om onskuldig ...