Die oogmerk van hierdie verhandeling is om te wys op die tekstuele en visuele kontraste
in Georgi con 11.1 - 108.
Ten aanvang word 'n bree vergelyking getreftussen Georgicon I en II om sodoende die
funksie asook die ...
Aangesien die konsep van kleur vaag en abstrak is, verskil die ervaring én beskrywing daarvan van individu tot individu en van kultuur tot kultuur. Aldus word die waarneem van kleur dikwels ʼn persoonlike en subjektiewe ...