Fourie, Annamarie
(2020-01)
Pragmatiese merkers in Omgangsafrikaans dien as belangrike kontekstualiseringswenke. Dit rig gespreksgenote in terme van uitingrelevansie en stel die spreker in staat om, op bondige wyse, ’n houding teenoor die proposisie ...