Die doel van hierdie studie was om vas te stel hoe die Afrikaner in literere
tekste van die veertiger- en tagtigerjare uitgebeeld word, en of 'n vaste beskouing
oor die begrip Afrikanerskap by die skrywers van die ...
Hierdie studie van Afrikaanse tekste oor die Kongo (DRK) strek vanaf 1912 - toe DF Malan die eerste wit Afrikaner geword het wat ‘n reisbeskrywing oor sy besoek aan die Kongo gepubliseer het (Naar Congoland, 1913) - tot ...