Institutional Repository

Opstanding in die Evangelie volgens Johannes

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Merwe, D.G.
dc.date.accessioned 2019-12-10T10:48:45Z
dc.date.available 2019-12-10T10:48:45Z
dc.date.issued 2011
dc.identifier.citation Van der Merwe, D.G., 2011, Opstanding in die Evangelie volgens Johannes, Pages 284-308 in Vaste Rots op wie ek bou, edited by C. Vos & D. Human, Lux Verbi.BM, Pietermaritzburg: en
dc.identifier.issn 978 07963 1207 5
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/26193
dc.description.abstract Die Johannesevangelie is deurweek van die kruis- en opstandingsgebeure van Jesus. Vir die skrywer gaan daar ook 'n toekomstige opstanding van alle afgestorwenes wees. Die inhoud van hierdie hoofstuk word in vier dele aangebied. Die onskeibare eenheid van Jesus se dood en opstanding word bespreek. Die hele Evangelie word ondersoek na verskillende aspekte wat die dood- en opstandingsgebeure weerspieël en verduidelik. Die gebeure by die graf en die verskynings van Jesus word ondersoek. Die laaste deel ondersoek die vertrekpunt van waaruit die kruis- en opstandingsgebeure verstaan en geïnterpreteer moet word. en
dc.language.iso en en
dc.publisher Lux Verbi.BM en
dc.subject Jesus se dood en
dc.subject Jesus se opstanding en
dc.subject Onskeibare eenheid en
dc.subject Misterie en
dc.subject Geloof in die opgestane Christus en
dc.subject Volharding en
dc.title Opstanding in die Evangelie volgens Johannes en
dc.type Book chapter en
dc.description.department Christian Spirituality, Church History and Missiology en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics