dc.contributor.author |
Songca, Rushiella
|
|
dc.date.accessioned |
2019-01-23T09:36:56Z |
|
dc.date.available |
2019-01-23T09:36:56Z |
|
dc.date.issued |
2010 |
|
dc.identifier.citation |
R Songca 2010 "Revisiting section 170A of the Criminal Procedure Act 51 of 1977" THRHR 73 402-413 |
en |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/25200 |
|
dc.description.abstract |
In hierdie artikel word aangevoer dat die reg tot redelik onlangs nie ag geslaan het op die spanning en trauma wat kinderklaers en -getuies in gevalle van geslagsmisdade (seksuele misdrywe) ondervind wanneer hulle in ’n hof getuienis moet lewer nie. Daar word aangevoer dat dit nou algemeen aanvaar word dat kinders wat slagoffers en getuies is besonder kwesbaar is en spesiale beskerming, ondersteuning en bystand nodig het ooreenkomstig hulle ouderdom, vlak van volwassenheid en ander eiesoortige behoeftes ten einde onnodige trauma te voorkom wat gewoonlik met hulle deelname aan sake wat met seksuele mishandeling verband hou gepaard gaan. Dit word aangevoer dat die Suid-Afrikaanse regering as gevolg van hierdie aangeleenthede genoop was om wetgewing en prosesse daar te stel wat op kinderslagoffers van misdaad en kindergetuies in strafsake van toepassing is. Artikel 170A is spesifiek gepromulgeer ten einde die trauma van kindergetuies te verlig deur daarvoor voorsiening te maak dat ’n tussenganger aangestel kan word waardeur ondervraging en kruisondervraging van die kindergetuie kan plaasvind. Die Konstitusionele Hof se beslissing in Director of Public Prosecutions, Transvaal v Minister of Justice and Constitutional Development word bespreek en verwelkom. Daar word aangevoer dat hierdie beslissing die korrekte benadering tot die toepassing van artikel 170A daarstel. |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.publisher |
LexisNexis |
en |
dc.subject |
Criminal Procedure |
en |
dc.subject |
Child witnesses |
en |
dc.title |
Revisiting section 170A of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
College of Graduate Studies |
en |