Grobler, Pieter A. (Pieter Alexander)
(1991)
Daar bestaan geen twyfel nie dat vir 'n onderneming om suksesvol
te wees, deeglik opgestelde en strategies beplande ondernemingsdoelwitte
onontbeerlik is. Hierbenewens moet die missie van die
onderneming duidelik uitgespel ...