dc.contributor.author |
Jordaan, DB
|
|
dc.contributor.author |
Hattingh, J.M.
|
|
dc.contributor.author |
Steyn, T
|
|
dc.date.accessioned |
2018-05-28T00:14:34Z |
|
dc.date.available |
2018-05-28T00:14:34Z |
|
dc.date.issued |
1993 |
|
dc.identifier.citation |
Jordaan DB, Hattingh JM & Steyn T (1993) Die versoening van konflikterende doelwitte in die databasisomgewing met behulp van regressiemetodes. South African Computer Journal, Number 10, 1993 |
en |
dc.identifier.issn |
2313-7835 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/24110 |
|
dc.description.abstract |
Daar bestaan baie voorbeelde in die dataverwerkingswêreld van gebruikers wat nie die inligting vanuit huIlle rekenaarstelsels kry wat hulle nodig het nie [26]. Nuwe en onvoorsiene vrae en versoeke vir inligting neem by die dag toe en sal meer en meer word namate die eindgebruikers en bestuurders die potensiaal van die gebergde data besef. Die effektiewe gebruik van databasisse en die mate waarin die databasisomgewing georganiseer is, affekteer gebruikers en bestuurders op alle vlakke in die organisasie. In hierdie ondersoek word ' n model voorgestel waarvolgens die sukses van 'n organisasie
se databasisomgewing bepaal kan word. |
en |
dc.language |
en |
en |
dc.publisher |
South African Computer Society (SAICSIT) |
en |
dc.subject |
Databasis |
en |
dc.subject |
Datamodel |
en |
dc.subject |
Databasisomgewing |
en |
dc.title |
Die versoening van konflikterende doelwitte in die databasisomgewing met behulp van regressiemetodes |
en |
dc.type |
Article |
en |