dc.contributor.author |
Penzhorn, A.
|
|
dc.date.accessioned |
2018-05-21T15:19:39Z |
|
dc.date.available |
2018-05-21T15:19:39Z |
|
dc.date.issued |
1979 |
|
dc.identifier.citation |
A. Penzhorn (1979) Die Toepaslikheid van 'n Analitiese Model by die Keuse van 'n Leerstruktuur vir 'n Teksverwerkingstelsel. Quaestiones Informaticae Vol 1 No 2, 1979 |
en |
dc.identifier.issn |
0254-2757 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/23984 |
|
dc.description.abstract |
Die keuse van 'n geskikte leerorganisasie vir 'n rekenaarstelsel is nie altyd eenvoudig en voor die hand liggend nie. In die geval onder
bespreking moet 'n geskikte leerorganisasie gekies word vir 'n teksverwerkingstelsel wat die gebruik van 'n intelligente eindpunt met
sekondere stoorvermoe insluit Groot blokke teks kan na redigering per direkte koppeling na 'n minirekenaar gestuur word vir berging,
paginering, formatering en latere berwinning. Die oogmerk is dus die keuse van 'n doeltreffende leerstruktuur vir die berging en verwerking
van die teks op sekondere gebeue. Om die keuse te vergemaklik, is analitiese modelle ontwikkei o.a. deur Yao. Sy model word, met die oog
op die toepaslikheid daarvan, bespreek |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
Computer Society of South Africa (on behalf of SAICSIT) |
en |
dc.title |
Die Toepaslikheid van 'n Analitiese Model by die Keuse van 'n Leerstruktuur vir 'n Teksverwerkingstelsel |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
School of Computing |
en |