dc.contributor.author |
Anderssen, E.C.
|
|
dc.date.accessioned |
2018-05-21T14:57:49Z |
|
dc.date.available |
2018-05-21T14:57:49Z |
|
dc.date.issued |
1979 |
|
dc.identifier.citation |
Anderssen, E.C. (1979) Rekenaarondersteunde Onderhoud van Programmatuurstelsels. Quaestiones Informaticae Vol 1 No 2, 1979 |
en |
dc.identifier.issn |
0254-2757 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/23977 |
|
dc.description.abstract |
Die probleme wat vandag gerekenariseer word is van so 'n ingewikkelde aard, datdie programmeringsproses self ook uitermate ingewikkeld
geword het Ten einde die programrneerder in sy taak by te staan is heelwat "werktuie en werkwyses" ontwikkel.
'n Welbekende werkwyse is modulere programmering. 'n Uitvloeisel van hierdie tegniek is dat daar voorsiening gemaak moet word vir
effektiewe prosedures om die koppelvlakke tussen die modules van 'n programmatuurstelsel te administreer. Die outomatisering van hierdie
administratiewe prosedures kan 'n positiewe bydrae lewer tot beter dokumentasie en die ontwikkeling van meer betroubare programmatuurstelsels.
'n Kruisvertaler (die PSEG/CSEG-stelsel) waarmee programme vir 'n mini-rekenaarstelsel op 'n gasheerrekenaar vertaal kan word, is
ontwikkel. Programrnodules wat verdeel is in datadefinisie- en proseduresegmente, word onder beheer van die PSEG/CSEG-stelsel
vertaal en informasie aangaande die koppelvlakke tussen die segmente van 'n stelsel word in 'n databasis op die gasheerrekenaar versamel.
Die PSEG/CSEG-stelsel lewer outomaties verslag van die uitwerking wat 'n definisieverandering in een module op ander modules van 'n
programmatuuurstelsel sal he. 'n N avraagtaal gebaseer op die relasie-algebra is verder ontwikkel ten einde ad hoc-navrae oor die status van
'n programmatuurstelsel te beantwoord.
Alhoewel die PSEG/CSEG-stelsel vir 'n saamstelvlaktaal ontwikkel is, sou dit moontlik wees om dieselfde beginsels ook in die geval van
stelsels wat in hoevlaktale ontwikkel word, toe te pas. |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
Computer Society of South Africa (on behalf of SAICSIT) |
en |
dc.title |
Rekenaarondersteunde Onderhoud van Programmatuurstelsels |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
School of Computing |
en |