dc.contributor.author |
Naidoo, Kamban
|
|
dc.date.accessioned |
2017-11-23T12:59:15Z |
|
dc.date.available |
2017-11-23T12:59:15Z |
|
dc.date.issued |
2017 |
|
dc.identifier.citation |
Naidoo K (2017) Reconsidering motive’s irrelevance and secondary role in criminal law Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg (2) 337-351 |
en |
dc.identifier.issn |
0257-7747 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/23388 |
|
dc.description.abstract |
In die strafreg word motief beskou as die rede, gedagte of idee wat onderliggend aan die pleeg van ʼn
misdaad is. In moderne Westerse strafregstelsels word in die algemeen aanvaar dat die motief van die
misdadiger irrelevant is by die bepaling van strafregtelike aanspreeklikheid. Motief speel hoogstens
ʼn sekondêre rol by die bewys van die elemente van die misdaad en kom eintlik eerder by die bepaling
van ʼn gepaste straf ter sprake. Mens rea of opset is egter meestal een van die vereistes vir strafregtelike
aanspreeklikheid. In die vroeë Engelse reg het die howe egter bewys van die oortreder se bose
(“malicious”) opset vir strafregtelike aanspreeklikheid vereis. Hierdie vereiste is in die negentiende
eeu verwerp ten gunste van ʼn bepaalde verwytbare gesindheid.
In hierdie artikel word die Romeinse oorsprong van mens rea en die Engelsregtelike oorsprong
van motief ondersoek. Die begrip motief word ondersoek en moontlike redes word voorgestel vir die
irrelevansie van die motief van die oortreder om strafregtelike aanspreeklikheid te bewys. Een van
die redes is dat motief moeiliker is om te bewys as mens rea. Die oorweging van ʼn oortreder se motief
by die bepaling van strafregtelike aanspreeklikheid kan ook in stryd wees met die legaliteitsbeginsel.
Ondanks die beweerde irrelevansie van motief in meeste Westerse strafregstelsels word daarop
gewys dat motief eintlik ʼn vereiste vir verskeie verwere is en ook deel vorm van die omskrywings
van verskeie misdade in Anglo-Amerikaanse, Franse en Suid-Afrikaanse strafreg. Motief speel dus
wel ʼn rol by die bepaling van strafregtelike aanspreeklikheid. Die irrelevansie van motief in die
strafreg is dus skynbaar ʼn fiksie. Die standpunt rakende die rol van motief moet oorweeg word in die
lig van haatmisdaadwetgewing wat in die Verenigde State van Amerika en in verskeie Wes-Europese
demokrasieë aangeneem is. Sodanige wetgewing vereis dat die beskuldigde se motief in aanmerking
geneem word wanneer strafregtelike aanspreeklikheid bewys word omdat die beskuldigde se motief
gebaseer op vooroordeel ʼn spesifieke vereiste van haatmisdaad is. Daar word ook oorweeg of die
beweerde irrelevansie van motief in die Suid-Afrikaanse strafreg in die pad staan van die aanname van
haatmisdaadwetgewing. |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.publisher |
Juta |
en |
dc.subject |
criminal law |
en |
dc.subject |
motive |
en |
dc.subject |
reconsidering irrelevance |
en |
dc.subject |
secondary role |
en |
dc.title |
Reconsidering motive’s irrelevance and secondary role in criminal law |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Criminal and Procedural Law |
en |