Heuer, Elizabeth Johanna Magdalena
(1998-11)
Die onlangse sosio-politieke omstandighede in Suid-Afrika het marksegmentering vereenvoudig tot die
verdeling van die mark in 'n wit mark aan die een kant wat gekenmerk is deur ekonomiese
welvarendheid, en 'n swart ...