Institutional Repository

Die persoonlikheidsamestelling van die beskeie leerling in die senior sekondêre skoolfase

Show simple item record

dc.contributor.advisor Jacobs, L. J.
dc.contributor.author Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947- en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:56Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:56Z
dc.date.issued 1992-03 en
dc.identifier.citation Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947- (1992) Die persoonlikheidsamestelling van die beskeie leerling in die senior sekondêre skoolfase, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17203> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17203
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die studie handel oor die persoonlikheidsamestelling van die beskeie leerling in die senior sekondere skoolfase. Twee sienings van beskeidenheid blyk uit die literatuur, naamlik beskeidenheid as 'n deug en beskeidenheid as manifestasie van innerlike onsekerheid. Daar is in diepte gekyk na beskeidenheid as persoonlikheidseienskap en die invloed van beskeidenheid op die relasievorming en selfaktualisering van die kind. Beskeidenheid gaan gepaard met persoonlikheidseienskappe soos terughoudendheid, beskroomdheid, geinhibeerdheid, ontoereikende assertiwiteit en vry van aanmatiging en dit behels 'n onvermoe tot selfbevordering. Verder manifesteer sake soos sosiale angstigheid, openbare selfbewustheid, vrees vir sukses en swak selfevaluering ook in beskeidenheid. Die leerling se relasievorming en selfaktualisering word deur beskeidenheid gekortwiek. Die Hoerskool Persoonlikheidsvraelys is in 'n empiriese ondersoek op 'n aantal standerd 9-leerlinge afgeneem. Geen tipiese perrsoonlikheidsprofiel kon vir beskeidenheid saamgestel word nie. 'n Aantal persoonlikheidseienskappe wat met beskeidenheid verband kan hou, het egter in die ondersoek na vore gekom. af
dc.description.abstract This study concerns the personality composition of the modest pupil in the senior secondary school. Two views of modesty are discussed in the literature, namely that it is a virtue and that it is a sign of inner uncertainty. An in-depth study is made of modesty as a personality characteristic and its influence on the pupil's relationship formation and self-actualisation. Modesty is associated with such personality characteristics as reserve, timidity, inhibition, unassertiveness and lack of arrogance. It implies an inability to promote oneself. Modesty is also a manifestation of social anxiety, self-conciousness, a fear of success and low self-evaluation. It handicaps the relationship formation and self-actualisation of pupils. The High School Personality Questionnaire was administered to a group of Standard 9 pupils in an empirical study. No typical personality profile could be compiled for modest pupils. Several personality 'characteristics emerged from the study which may be associated with modesty. en
dc.format.extent 1 online resource (xiii, 175 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 373.181019 en
dc.subject.lcsh Identity (Psychology) in adolescence en
dc.subject.lcsh Self-esteem in adolescence en
dc.subject.lcsh Educational psychology en
dc.title Die persoonlikheidsamestelling van die beskeie leerling in die senior sekondêre skoolfase en
dc.type Dissertation
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree M. Ed. (met spesialisering in Voorligting) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics