dc.contributor.advisor |
Van der Merwe, D.P.
|
|
dc.contributor.author |
Bukau, Susan Charlotte
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:19Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:19Z |
|
dc.date.issued |
1992-11 |
en |
dc.identifier.citation |
Bukau, Susan Charlotte (1992) Probleme rondom die toepassing van artikels 217 en 218 van die Strafproseswet 51 van 1977, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16157> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/16157 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Artikel 217 is van toepassing op Jn bekentenis, synde Jn ondubbelsinnige
erkenning van skuld, wat indien dit in Jn hof gemaak sou
word, sou neerkom op Jn pleit van skuldig. Om toelaatbaar te wees,
moes die verklaarder die bekentenis vrywillig en ongedwonge, by sy
volle positiewe sender onbehoorlike beinvloeding afgele het aan Jn
landdros of vrederegter. Waar die bekentenis in Jn dokument vervat
is, is dit, mits daar aan die toelaatbaarheidsvereistes voldoen is,
toelaatbaar teen die verklaarder daarvan. Artikel 209 vind toepassing
mits die bekentenis Jn volle bekentenis is en die vereistes
van artikel 217 nagekom is.
Volgens die beslissing in S V SHEEHAMA 1991 2 SA 860(A) is Jn aanwysing
Jn erkenning. As sulks moet dit voldoen aan die vereistes
van artikel 219A en moes derhalwe vrywillig en ongedwonge gemaak
wees. Jn Gedwonge aanwysing is dus ontoelaatbaar, tensy nuwe feite
ontdek word as gevolg daarvan. |
|
dc.description.abstract |
Section 217 is applicable to a confession, being an unequivocal
acknowledgment of guilt, the equivalent of a plea of guilty before
a court of law. To be admissible, the declarant must have made
the confession to a magistrate or justice freely and voluntarily in
his sound and sober senses without having been unduly influenced
thereto. Section 209 is applicable provided that the confession is
a full confession and the requirements of section 217 are complied
with.
According to the judgment in S V SHEEHAMA 1991 2 SA 860(A) a pointing
out is an admission. As such it must comply with the requirements
of section 219A and must therefore be made voluntarily and
freely. An involuntary pointing out is thus inadmissible, except if
new facts are discovered because of it. |
|
dc.format.extent |
1 online resource (ii, 63 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject.ddc |
345.72068 |
en |
dc.subject.lcsh |
Criminal procedure -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Confession (Law) -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Admissions (Law) -- South Africa |
en |
dc.title |
Probleme rondom die toepassing van artikels 217 en 218 van die Strafproseswet 51 van 1977 |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Criminal and Procedural Law |
|
dc.description.degree |
LL.M. |
en |