dc.contributor.advisor |
Strauss, S. A. (Sybrand Albertus)
|
|
dc.contributor.advisor |
Die onderwerp van ondersoek van hierdie kart skripsie is om die geoorloofdheid of
ongeoorloofdheid van weerhouding of onttrekking van ingrypende geneeskundige behandeling
van babas wat met ernstige kongenitale (aangebore) gebreke of abnormaliteite gebore word,
te ondersoek.
Alhoewel daar 'n magdom van kongenitale abnormaliteite waarmee babas gebore kan word,
aan die mediese wetenskap bekend is, word in hoofstuk 1 slegs aandag aan vyf van die
bekendste en ernstigste kongenitale abnormaliteite geskenk.
Sedekundiges van verskillende agtergronde beskou die onderwerp van selektiewe niebehandeling
van ernstig gestremde pasgeborenes vanuit verskillende perspektiewe. Sommige
van hierdie perspektiewe word in hoofstuk 2 bespreek.
Daar word dikwels beweer dat die reg moderne tegnologie volg. Regsbeginsels wat dalk
verskeie eeue gelede geformuleer is, word dikwels aangewend om heel moderne onderwerpe
aan te spreek. 'n Ondersoek word in hoofstuk 3 geloods om te bepaal hoe die Engelse,
Amerikaanse en Suid-Afrikaanse regstelsels die onderwerp van selektiewe nie-behandeling
van ernstig gestremde pasgeborenes hanteer.
Ten slotte stel die skrywer sy eie standpunt.
|
af |
dc.contributor.advisor |
The subject of this short dissertation is the question whether it is lawful to withhold drastic
medical treatment from severely handicapped neonates.
Although a considerable number of congenital abnormalities are known to medical science
today, only five of the more severe and well-known of these abnormalities are discussed in
chapter 1.
Ethicists from different backgrounds view the issue of selective non-treatment of severely
handicapped neonates from different perspectives. Some of these ethical viewpoints are
discussed.
The law has tended to lag behind modern technology. Legal principles that might have been
formulated centuries ago are frequently invoked to resolve current issues. An investigation
is conducted into the way the English, American and South African legal systems deal with
the issue of selective non-treatment of severely handicapped neonates.
In conclusion the author states his own point of view.
|
|
dc.contributor.advisor |
Summaries in English and Afrikaans
|
|
dc.contributor.author |
Nel, Johannes Petrus
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:23:58Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:23:58Z |
|
dc.date.issued |
1996-03 |
en |
dc.identifier.citation |
Nel, Johannes Petrus (1996) Regsvrae rondom die geneeskundige behandeling van ernstig gestremde pasgeborenes, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15601> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/15601 |
|
dc.subject |
Spina bifida |
|
dc.subject |
Down's syndrome |
|
dc.subject |
Head injuries at birth |
|
dc.subject |
Esophageal atresia |
|
dc.subject |
Prematurity |
|
dc.subject |
SGA infants |
|
dc.subject |
Sanctity-of-life principle |
|
dc.subject |
Quality-of-life principle; |
|
dc.subject |
English law |
|
dc.subject |
North American law |
|
dc.subject |
South African law |
|
dc.subject.ddc |
344.419068 |
en |
dc.subject.lcsh |
Medical ethics -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Medical laws and legislation -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Newborn infants -- Legal status |
en |
dc.title |
Regsvrae rondom die geneeskundige behandeling van ernstig gestremde pasgeborenes |
af |
dc.description.department |
Law |
|
dc.description.degree |
LL.M. |
en |