The purpose of the research was to determine the extent to which health issues, and particularly work stress, are managed at a welfare organization. The group investigated consisted of 49 registered social workers employed ...
Hierdie studie is onderneem om die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende
organisasie te bepaal. 'n Literatuur- en 'n empiriese studie is onderneem. Literatuur beklemtoon
dat verandering 'n realiteit ...
Hierdie studie is onderneem om te bepaal watter determinante 'n rol speel in die
beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers en watter gehalte van die
werksleweprogramme benut kan word om dit aan te spreek. ...
Prestasiebeoordeling is van kritiese belang vir die effektiewe bestuur van 'n welsynsorganisasie.
Prestasiebeoordeling van maatskaplike werkers word dikwels afgeskeep, foutiewelik uitgevoer en met
groot negatiwiteit ...