Du Toit, Petrus Jacobus Vivier
(1995-11)
Suid-Afrika het as gevolg van apartheid vir etlike dekades oor 'n gedeeltelik legitieme plaaslike regeringstelsel beskik. Die probleem is dat die land se apartheidsregering afsonderlike stelsels vir blankes en swartes in ...