Barac, K. (Karin)
(1998-11-30)
Die oogmerk van hierdie studie is om die waarde van 'n klein maatskappy-oudit te bepaal
en om daarvolgens 'n geskikte hervormingstrategie vir sodanige audits te bepaal. 'n
Literatuurstudie is uitgevoer met betrekking tot ...