Pieterse, Hendrika Christina
(1994-11)
In hierdie studie is gepoog om insig in die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers te
verkry. Om dit te kon bereik, is eerstens 'n uitgebreide literatuurstudie onderneem en is
die aard van beroepsmobiliteit, faktore ...