Pienaar, Izak Jacobus
(1994-12)
Die teoretiese doelstellings van die ondersoek behels die
verkenning van sommige maatskaplike behoeftes van Dowes, asook
die aard van maatskaplikewerk-hulpverlening aan Dowes in Suid-Af
rika. In die empiriese ondersoek ...