Van der Merwe, Anna Susanna Petronella
(1996)
In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I974 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo ...