Verster, Barbara C.
(2000-06)
'n Terapeutiese sisteem word gevorm, wanneer 'n terapeut hom by 'n gesin aansluit. 'n Terapeut fokus op patrone van interaksie en verhoudinge van die gesin wat terapie benodig. Deur met die gesin te bind, tree die terapeut ...