Spies, Gloudina Maria
(1996-09)
Hierdie studie bied vanuit 'n ekosistemiese benadering 'n verduideliking
van die lewenswereld van die volwasse persoon wat as kind gemolesteer is.
Enkele uitgangspunte van die ekosistemiese benadering word bespreek ...