Institutional Repository

Browsing by Advisor "Die onderwerp van ondersoek van hierdie kart skripsie is om die geoorloofdheid of ongeoorloofdheid van weerhouding of onttrekking van ingrypende geneeskundige behandeling van babas wat met ernstige kongenitale (aangebore) gebreke of abnormaliteite gebore word, te ondersoek. Alhoewel daar 'n magdom van kongenitale abnormaliteite waarmee babas gebore kan word, aan die mediese wetenskap bekend is, word in hoofstuk 1 slegs aandag aan vyf van die bekendste en ernstigste kongenitale abnormaliteite geskenk. Sedekundiges van verskillende agtergronde beskou die onderwerp van selektiewe niebehandeling van ernstig gestremde pasgeborenes vanuit verskillende perspektiewe. Sommige van hierdie perspektiewe word in hoofstuk 2 bespreek. Daar word dikwels beweer dat die reg moderne tegnologie volg. Regsbeginsels wat dalk verskeie eeue gelede geformuleer is, word dikwels aangewend om heel moderne onderwerpe aan te spreek. 'n Ondersoek word in hoofstuk 3 geloods om te bepaal hoe die Engelse, Amerikaanse en Suid-Afrikaanse regstelsels die onderwerp van selektiewe nie-behandeling van ernstig gestremde pasgeborenes hanteer. Ten slotte stel die skrywer sy eie standpunt."

Sort by: Order: Results:

Search UnisaIR

Browse

My Account