Die doel van saaklike sekerheidstelling is om 'n saak as eksekusievoorwerp tot die beskikking van die
kredietgewer te stel. Vorderingsregte as sekerheidsobjekte voldoen hieraan en moet daarom as deel van die
saakbegrip ...
Hierdie studie is onderneem om aan te dui hoe die verslagleweringsfunksie
van die ouditeur in openbare praktyk be1nvloed word deur die voortdurende
veranderings in onder andere, gemeenskapstrukture en gemeenskapsdoelwi ...
Bevrydingsonderwys is 'n verskynsel \vat wereldwyd voorkom. Dit word egter nie in alle werelddele dieselfde genoem nie. Popular Education in Latyns-Amerika, Progressiewe Onderwys in die VSA, Sosialistiese Onderwys in ...
Dr. J D Vorster het gedurende sy bedieningstyd in die
N.G.Kerk [1935-1978] ontwikkel en gegroei tot 'n invloedryke
kerkleier. Die faktore en omstanighede wat tot sy vorming
bygedra het is die onderwerp van hierdie ...
Co-operatives are multifaceted as they have different meanings for their members. They are an important passage to sustainable development as they provide their members and communities with the opportunity of joining forces ...