Unisa Institutional Repository

Die opleiding van leiers met die oog op die pastoraal-terapeutiese funksie van selgemeentes

Show full item record

Title: Die opleiding van leiers met die oog op die pastoraal-terapeutiese funksie van selgemeentes
Author: Du Plessis, Joachim Jan Hendrik
Abstract: Onderlinge sorg is ·n wesenlike bedieningsaspek van die christelike geloofsgemeenskap. Ongelukkig kom daar soms weinig hiervan tereg. Gemeentes het egter geleentheid om 1n kleingroep-verband (soos in sefgemeentes) 'n effektiewe sorgsisteem te herbou. Die toerusting van groepleiers bied voorts 'n sleutel tot die ontwikkeling van die pastoraal-terapeut1ese waarde van sulke kle1ngroepe. Vanuit 'n post-moderne diskoersposisie vir die pastoraat (soos dit neerslag vind in 'n narratiewe benadering) is in hierdie navorsing narratief en ko-konstruktief gewerk aan die opleiding van selgemeenteleiers. Daar is spesifiek gefokus op die vestiging van die deursigtige, narratiewe praktyk van veelvuldige refleksiewe en reflekterende gesprekke in die onderlinge versorging in selgemeentes, dus: die benutting van die selgemeente as getuiegroep. Daarmee word aangeslu1t by die feit dat selgemeentes 'n forum en konteks bied vir die vertelling en hervertelling van stories, 'n narratiewe proses wat die potensiaal het om byte dra tot die generering van ryker beskrywrngs van mense se lewens. SUMMARYMutual care amongst believers is fundamentally part of the pastoral ministry of the church. The situation in this regard leaves much room for improvement in many churches. However, churches have the opportunity to rebuild an effective system of mutual care through small groups (ce11s). An important key to the development of the pastoral-therapeutic impact of such small groups, lies in the training of group leaders. This research project used a narrative, co-constructive approach toward the traintng of cell leaders. It was done from a post-modern discourse position for pastoral care. The specific intent was to establish the transparent, narrative practice of multiple reflexive conversations as a basis for mutual care within church cells thus utilizing cells as witness groups. This was done as cells provide a forum and context for the telling and re-telling of stories and th1s has the potential to contribute to the generation of richer descriptions of people's lives.
Description: Text in Afrikaans
URI: http://hdl.handle.net/10500/913
Date: 2001-11
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
dissertation.pdf 5.641Mb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics