Institutional Repository

'n Histories-opvoedkundige ondersoek na die invloed van die sinkretisme op die moderne onderwys

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Niekerk, E. J. en
dc.contributor.author Aucamp, Barend Bernardus en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:47:24Z
dc.date.available 2009-08-25T10:47:24Z
dc.date.issued 2001-11
dc.date.submitted 2002-01-01 en
dc.identifier.citation Aucamp, Barend Bernardus (2001) 'n Histories-opvoedkundige ondersoek na die invloed van die sinkretisme op die moderne onderwys, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/863> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/863
dc.description Text in Afrikaans
dc.description Summary in Afrikaans and English
dc.description.abstract This study is an attempt to analyse and describe syncretism as an encompassing phenomenon from a historical-educational perspective. In recent times, the ideas of globalization, the influence of modern science, as well as certain ideas concerning modern education, are closely related to the manifestation of syncretism. A study of various exemplars from the past and present disclosed the essences of syncretism, thus unveiling the religious growth-motives that underlie syncretism, which also played an important role in the development of Western civilization and the modem world. The multi-faith idea (the idea of unity and synthesis), the idea of secularization, and the idea of relativity, were identified as prominent characteristics of syncretism. The identification and analysis of the essences of syncretism and supporting religious principles. become possible when syncretism is set in opposition to the Biblical and reformational thought processes. Bible-based education provides an alternative to syncretism in a fast changing and post-modern world. It gives perspective on the instruction to people to care for and develop God's creation. The intrinsic characteristics of Bible-based education were used as evaluation criteria in an attempt to expose syncretism. The characteristics of Bible-based education which also provide a framework for establishing a corrective to the problematic educational situation, are the following: • the acknowledgement of the Holy Trinity as central to man's existence; • the Bible/Holy Scriptures as essential for a Christian world and life view; • the essence of a Christian anthropology; • education as the fulfilment of God's covenant with man; • the directive role of Bible-based norms; • the transfer of culture through education • Biblical cosmology as an expression of the Christian faith; • the reformational aspect of Bible-based education. In the evaluation of syncretism, it was discovered that the relationship between man and the Holy Trinity would be negatively affected if the Christian religion were not regarded as the only source of truth concerning the salvation of man and the true meaning of life. The influence of syncretism necessitates a reformational and antithetical approach, which constantly emphasises the importance of the educator's role in the teaching and education of the child in the modem educational system. en
dc.description.abstract In hierdie studie word gepoog om die sinkretisme as omvattende verskynsel vanuit 'n histories-opvoedkundige perspektief te ontleed en te omskryf. Die globaliseringsverskynsel, die inwerking van die modeme wetenskap en bepaalde idees in die moderne onderwys hang saam met die manifestasie van die sinkretisme in die eietyd. In 'n eksemplariese verlede- en eietydse studie is grondig ondersoek ingestel na tendense en verskynsels wat die wesenlike van die sinkretisme openbaar. Religieuse grondmotiewe in die Westerse beskawingsontwikkeling het 'n wesenlike bydrae gelewer tot die opkoms van die sinkretisme van die moderne wereld. Die wesenskenmerke wat prominent in die eksemplariese ondersoek betreffende die realisering van die sinkretisme gemanifesteer het, was die multireligieuse/intergeloofsidee en sintesedenke (eenheidsidee), die sekulariseringsverskynsel en die relatiwiteitsverskynsel. Die identifisering en ontleding van die wesenskenmerke van die sinkretisme en ondersteunende religieuse grondmotiewe word moontlik indien die sinkretisme teenoor die Bybelse en reformatoriese denkhouding gestel word. Bybelgefundeerde onderwys bied 'n altematief vir die sinkretisme in 'n snel veranderende en postmodeme wereld en gee perspektief aan die mens se beheersingsopdrag in die skeppingswerklikheid. Die wesenskenmerke van Bybelgefundeerde onderwys is as evalueringskriteria aangewend in 'n poging om die sinkretisme in sy ware gedaante te ontbloot. Die wesenskenmerke wat terselfdertyd die raamwerk vir die daarstel van 'n korrektief vir die problematiese onderwyssituasie bied, is: • God Drie-enig as sentrale uitgangspunt; • die Bybel/Heilige Skrif as essensieel vir 'n Christelike lewens en wereldbeskouing; • die Christelike mensbeeld (antropologie) as voorwaarde vir Bybel-gefundeerde onderwys • onderwys en opvoeding as die bevestiging van God se verbond met die mens; • die rigtinggewende rol van Bybelgefundeerde norme; • kultuuroordrag en Bybelgefundeerde onderwys; • die Bybelse skeppingsleer as 'n uitdrukking van die Christelike geioof; • die refonnatoriese/gereformeerde inslag van Bybelgefundeerde onder­wys In die evaluering van die sinkretisme is bevind dat die mens se grondverhouding met God Drie-enig aangetas word indien die Christelike godsdiens nie as die enigste bron van waarheid betreffende die mens se redding en toekomsverwagting beskou word nie. Die inwerking van die sinkretisme noodsaak in die moderne onderwyssisteem 'n reformatoriese en antitetiese denkhouding wat die mens deurlopend opskerp ten opsigte van sy rol as opvoeder in die opvoeding en onderwys van die kind.
dc.format.extent 1 online resource (xxii, 323 p.)
dc.language.iso af en
dc.subject Syncretism en
dc.subject Equality
dc.subject Synthesis
dc.subject Globalism
dc.subject Pluralism
dc.subject Relativism
dc.subject Secular humanism
dc.subject New Age Movement
dc.subject Religious ground-motives
dc.subject Multi-religious education
dc.subject Multi-cultural education
dc.subject African traditional religion
dc.subject Curriculum 2005
dc.subject Outcome-based education
dc.subject Bible-based education
dc.subject.ddc 379.2809045
dc.subject.lcsh Education -- 20th century
dc.subject.lcsh Syncretism (Religion) -- 20th century
dc.subject.lcsh Religious education -- 20th century
dc.subject.lcsh Multicultural education -- 20th century
dc.subject.lcsh Competency based education -- 20th century
dc.subject.lcsh New Age movement
dc.title 'n Histories-opvoedkundige ondersoek na die invloed van die sinkretisme op die moderne onderwys en
dc.type Thesis en
dc.contributor.email djagegjj@unisa.ac.za en
dc.description.department Educational Studies en
dc.description.degree D. Ed. (History of Education) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics