Institutional Repository

Die aard en werking van retensieregte : 'n regsvergelykende studie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Scott, Susan (Susanna Johanna) en
dc.contributor.author Wiese, Mitzi en
dc.date.accessioned 2012-12-14T06:56:00Z
dc.date.available 2012-12-14T06:56:00Z
dc.date.issued 2012-05-31
dc.date.submitted 2012-12-14
dc.identifier.citation Wiese, Mitzi (2012) Die aard en werking van retensieregte : 'n regsvergelykende studie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/8478> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/8478
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract This thesis deals with the nature and operation of liens in South African law. Whereas enrichment liens are classified as real rights, debtor creditor liens are not (sometimes they are referred to as personal rights). The South African law of lien is principally founded on Roman Dutch law and is similar to Dutch law before the enactment of the current Burgerlijk Wetboek (BW). In Dutch law the BW specifies which persons have a lien and under what circumstances. In South African law a creditor can establish a lien against an owner who has a duty to perform in terms of an agreement between the parties or, in the absence of such an agreement, on the basis of unjustified enrichment. My research has shown that a lien is not a subjective right but a capacity vested in a creditor by operation of law. It empowers him to retain an owner’s (debtor) thing until the creditor’s claim against him has been discharged. Extra-judicially the lien holder can rely on his lien or he can raise it as a defence against the owner’s rei vindicatio. The categorisation of liens as either enrichment liens, or debtor creditor liens is at the most an indication of the different sources of the creditor’s right to which the lien is accessory. In Dutch law liens are classified as verhaalsrechten on the owner’s estate. These rights (verhaalsrechten) are further classified as specific opschortingsrechten. A lien is therefore a capacity granted to certain creditors by law to retain an owner’s (debtor) thing. Regarding the operation of liens against third parties (derdenwerking), Dutch law distinguishes between a third party with an older right to the thing and a third party with a later right to the thing. In South African case law derdewerking (real operation) of liens is often used to explain the fact that the lienholder may, in the absence of an agreement with the owner, retain the owner’s thing until his claim against the owner has been discharged. In South African law a lien is a defence to the owner’s rei vindicatio. Reliance on real operation (derdewerking) is often a means of explaining that a lien exists against an owner with whom the creditor had no agreement. Real operation, however, refers to the question against whom other than the owner the lien may be enforced once its existence has been established. A lien can be enforced against the creditors of the owner (debtor), the curator of the debtor’s insolvent estate, heirs, mortgagees and servitude holders. In Dutch law the BW grants preference to liens. Owing to the particular provisions of the Insolvency Act 24 of 1936 liens in South African law enjoy preference above other secured creditors of the insolvent owner (debtor). en
dc.description.abstract Hierdie proefskrif handel oor die aard en werking van retensieregte in die Suid- Afrikaanse reg. Verrykingsretensieregte word algemeen as saaklike regte bestempel en skuldeiser-skuldenaar-retensieregte nie. Laasgenoemde word soms as persoonlike regte tipeer. Die Suid-Afrikaanse reg insake retensieregte is hoofsaaklik op die Romeins-Hollandse reg geskoei en stem in ‘n groot mate ooreen met die posisie in die Nederlandse reg voor die inwerkingtreding van die huidige Burgerlijk Wetboek (BW). In die Nederlandse reg bepaal die BW uitdruklik watter persone in watter omstandighede ‘n retensiereg het. In die Suid-Afrikaanse reg kan ‘n skuldeiser ‘n retensiereg vestig teen ‘n eienaar wat prestasiepligtig is op grond van ‘n ooreenkoms met die skuldeiser of, in die afwesigheid van ‘n ooreenkoms, op grond van verryking. My navorsing toon dat ‘n retensiereg nie ‘n subjektiewe reg is nie, maar ‘n terughoudingsbevoegdheid wat deur regswerking totstandkom. Dit stel die skuldeiser in staat om die eienaar (skuldenaar) se saak te hou totdat die eienaar voldoen aan die vorderingsreg wat die skuldeiser teen hom het. Die retensiereghouer kan buitegeregtelik daarop steun, of dit as ‘n verweer teen die eienaar se rei vindicatio aanwend. Die kategorisering van retensieregte in skuldeiser-skuldenaar-retensieregte en verrykingsretensieregte is hoogstens aanduidend van die verskillende ontstaansbronne van die vorderingsreg waartoe die retensiereg aksessoor is. In die Nederlandse reg word retensieregte in die BW as verhaalsregte op die eienaar se boedel geklassifiseer. Hierdie verhaalsregte word uitdruklik as besondere opskortingsregte getipeer. ‘n Retensiereg is dus ‘n terughoudingsbevoegdheid wat deur die objektiewe reg aan sekere skuldeisers verleen word. Ten aansien van die derdewerking van retensieregte tref die Nederlandse reg ‘n onderskeid tussen ‘n derde met ‘n later reg op die saak en ‘n derde met ‘n ouer reg op die saak. In die Suid-Afrikaanse regspraak word “derdewerking” dikwels aangewend om te verklaar waarom die retensiereghouer ‘n eienaar se saak mag terughou totdat hy vergoed is vir uitgawes wat hy aan die eienaar se saak aangebring het, terwyl hy geen ooreenkoms met die eienaar gehad het nie. In die Suid-Afrikaanse reg is ‘n retensiereg ‘n verweer wat teen die eienaar se rei vindicatio geopper kan word. Die beroep op “derdewerking” is dus dikwels die kapstok om te bepaal of ‘n retensiereg teen die eienaar geopper kan word, terwyl dit eintlik verwys na die afdwingbaarheid van ‘n bestaande retensiereg teen ander persone as die eienaar. ‘n Retensiereg kan teen skuldeisers van die skuldenaar, die kurator van die skuldenaar se insolvente boedel, erfgename, verbandhouers en serwituutgeregtigdes afgedwing word. In die Nederlandse reg verleen die BW voorkeur aan retensieregte. Vanweë die besondere bepalings in die Insolvensiewet 24 van 1936 geniet retensieregte in die Suid-Afrikaanse reg ook voorkeur bo ander versekerde skuldeisers van die insolvente eienaar (skuldenaar).
dc.format.extent 1 online resource (x, 386 p.) en
dc.language.iso Afrikaans en
dc.rights University of South Africa
dc.subject Lien en
dc.subject Real right en
dc.subject Capacity to retain en
dc.subject Real operation en
dc.subject Real security rights en
dc.subject Derdenwerking
dc.subject Opschortingsrecht
dc.subject Verhaalsrecht
dc.subject.ddc 346.77
dc.subject.lcsh Liens en
dc.subject.lcsh Priorities of claims and liens en
dc.subject.lcsh Debtor and creditor en
dc.subject.lcsh Conditional sales en
dc.subject.lcsh Pledges (Roman-Dutch law) en
dc.title Die aard en werking van retensieregte : 'n regsvergelykende studie en
dc.type Thesis en
dc.description.department Private Law en
dc.description.degree LL.D. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics