Egskeidings en daaropvolgende hersaamgestelde gesinne neem toe.
Die literatuur sowel as praktykervaring van die navorser het bewys
dat die aanpassing in 'n hersaamgestelde gesin veral vir die
adolessent traumaties ...
In hierdie verhandeling word gepoog om teen die agtergrond van multikulturele skoolsituasies in Suid-Afrika 'n oorsig van die problematiek random kommunikasievaardighede te gee. Algemene intra- en interpersoonlike ...