Williamson, James
(1992-06)
Met die implementering van die Wet op Tegniese Kolleges, 1981 (Wet 104 van 1981) het 'n nuwe tydvak vir hierdie inrigtings begin. Indien die kort tydperk waarin tegniese kolleges in hulle huidige vorm bestaan in ag geneem ...