Unisa Institutional Repository

Bydraes wat kernrolspelers kan lewer om huisouers binne die huisouermodel in die uitvoering van hulle take te ondersteun

Show full item record

Title: Bydraes wat kernrolspelers kan lewer om huisouers binne die huisouermodel in die uitvoering van hulle take te ondersteun
Author: Van Niekerk, Karen
Abstract: Die huisouermodel word tans internasionaal in kinderhuise gevolg. ’n Huisouer of huisouerpaar tree as surrogaatouer(s) op en woon saam met die kinders in ’n huis in ’n gewone woonbuurt, weg van die hoofkampus van die kinderhuis. Direkte waarneming van die daaglikse funksionering van huisouers binne die huisouermodel het die navorser bewus gemaak van die kompleksiteit van die huisouer(s) se take. Die doel van hierdie navorsing was gevolglik om ’n verkennende studie te onderneem, ten einde te bepaal watter bydrae kernrolspelers kan lewer om huisouers binne die huisouermodel van ’n kinderhuis in die uitvoering van hulle take te ondersteun. Om hierdie doel te bereik is ’n kwalitatiewe navorsingstudie uitgevoer waartydens semi-gestruktureerde onderhoude met huisouers en kernrolspelers van drie satelliethuise van ’n kinderhuis, as data-insamelingsmetode benut is. Die kwalitatiewe data is geanaliseer en die bydrae wat kernrolspelers kan lewer om huisouers in die uitvoering van hulle take te ondersteun, is beskryf.Internationally, children’s homes follow the houseparent model. A houseparent or houseparent couple act as surrogate parent(s) and live with children in a home, away from the main campus of the children’s home. Direct observation of the functioning of houseparents within the houseparent model brought awareness with regards to the complexity of houseparents’ tasks. The goal of this research was to conduct an exploratory study to determine what contribution key role players can make to support houseparents within the houseparent model with the fulfilment of their tasks. To achieve this goal, data was gathered through the application of a qualitative research study, utilising semi-structured interviews that were conducted with houseparents and key role players within three satellite homes. The qualitative data was analysed and the contribution that key role players can make to support houseparents in the fulfilment of their duties was described.
Description: Text in Afrikaans
URI: http://hdl.handle.net/10500/4781
Date: 2011-09-19
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
dissertation_van_niekerk_k.pdf 850.7Kb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

  • Unisa ETD [3808]
    Electronic versions of theses and dissertations submitted to Unisa since 2003

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics