Een van die kenmerke van leergestremde kinders is dat hulle, benewens hul leertekorte,
dikwels ook gedragsprobleme manifesteer wat nie net hul leer benadeel nie, maar ook hul
uiteindelike volwassewording. Talle skoolse ...
Hierdie navorsing belig en evalueer die ontwikkeling van die belangrikste wereldbeskouinge binne die Westerse kultuur deur op noodsaaklike interaksies tussen die filosofie, religie, wetenskap en geskiedenis te konsentreer. ...
The family is a miniature society, where a child is afforded the opportunity to develop, form relationships and create his/her own identity. The child's development does not always take place without certain challenges.
...
In this dissertation an attempt has been made to study the past and in
particular the basic cultures of Western civilization (the ancient
Israelites, ancient Greeks, Romans and early Christians) in order to
investigate ...
Ouers was aanvanklik verantwoordelik vir die onderwys van hul kinders. Namate die samelewing komplekser geword het, het die staat as instelling by die onderwys betrokke geraak met die doel om individue en gemeenskappe te ...
In hierdie studie word die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding
in tydperspektief, naamlik aan die hand van 'n tiental opvoedkundiges se opvoedingsidees
en onderwyspraktyke vanuit 'n histories-opvoedkundige ...
In elke samelewing kan die jeug as 'n opsigselfstaande groep geldentifiseer word. Die unieke eienskappe van die jeugfase lei tot die ontstaan· van konstruktiewe of subkulturele
jeuggroeperinge en destruktiewe of kontrakulturele ...
Die doel van hierdie studie is die ontwikkeling van 'n ouerleidingsprogram vir
moeders wat hul premature babas in 'n kangaroemoedersorgprogram versorg. Die
program het ten doel om die moeders in die onmiddelikke versorging, ...
Eksamineringspraktyke in skole in Namibie is die fokuspunt van hierdie studie.
'n Historiese ondersoek is ingestel na die bree, algemene eksamenstelsels van die verlede.
Op grond van die tekortkominge en gebreke van die ...
The growth and development of Randfontein is analysed within a
spatial perspective. The theoretical point of departure is found
in settlement geography and in the spatial economic approach. As
continuous perspective, ...
Die doel van hierdie ondersoek is om die ekstrinsieke en intrinsieke oorsake van leermislukking met spesifieke verwysing na skole in die Windhoek stadsgebied te bepaal en om aanbevelings te doen hoe om leermislukking teen ...
Die doel van hlerdie ondersoek is om die ekstrinsieke en intrinsieke oorsake van
leermislukking met spesifieke verwysing na skole in die Windhoek stadsgebied te bepaal
en om aanbevelings te doen hoe om leermislukking ...
This study investigated the opportunities and impediments that were present in C2005 and which impacted on the implementation of environmental education in selected schools in the Lusikisiki District of the Eastern Cape ...
The debate on how students of different abilities should be organised and taught is probably as old as the introduction of formal schooling. It has generated a lot of debate in the past and continues to do so in the present ...
In hierdie studie is die opvoedingspraktyke van verskillende samelewings met betrekking tot verstandelik erg gestremde kinders histories-analities ondersoek. Die tendense wat telkens onderliggend aan veranderinge was, is ...
From this investigation it can justly be asked what a leader is and why not all people are leaders. It is clearly evident that some people possess more innate leadership potential than others. It has subsequently been ...
The purpose of this research is to determine the effect of divorce on the will and motivation of the child in the middle childhood phase. Instruments are identified for adaptation and use in determining the effect of ...
Hierdie studie handel oor derdekultuur-kinders in Suid-Afrika met die fokus daarop om die fenomeen aan ouers, kinders, onderwysers, sielkundiges en ander belangstellendes bekend te stel.
Derdekultuur-kinders is die term ...
A literature study was undertaken to investigate the experience of loss and grief in the
different developmental stages, as well as to identify characteristics of loss and grief
in the young child. Guidelines have been ...
Hierdie studie het ten doel gehad om die effek van gesinsgeweld op die Suid-Afrikaanse
kind te bepaal. Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie is gebruik in die identifisering
van die effek van gesinsgeweld op die ...