In hierdie studie is Tourettesindroom as neuro-genetiese toestand aangespreek en die wyse waarop
dit in verskillende leer-, gedrags- en emosionele problema by begaafde Tourettesindroomlyers
manifesteer. ...
In hierdie studie is daar gefokus op Tourettesindroomlyers se leefwereldstigting, met
spesifieke verwysing na hulle kognitiewe funksionering. Tourettesindroom is 'n
neuropsigiatriese versteuring wat gewoonlik tydens die ...