Kruger, Deirdre
(1992-11)
Hierdie studie handel oor die identifisering van sagte neurologiese uitvalle deur die opvoedkundige sielkundige. Die navorser het gevind dat neuraal gestremde kinders dikwels eers op 'n laat stadium na buitengewone onderwys ...