Vorster, Jan Harm
(1994-06-15)
Die bydrae van die lsraelitiese wysheidsliteratuur word in die teologiese nadenke oor die wese sowel as die regverdigheid van God in 'n groot mate onderbenut gelaat. Dit hoef egter nie so te wees nie. lndien die wysheid ...