Institutional Repository

Browsing College of Law by Advisor "Die onderwerp van ondersoek van hierdie kart skripsie is om die geoorloofdheid of%0D%0Aongeoorloofdheid van weerhouding of onttrekking van ingrypende geneeskundige behandeling%0D%0Avan babas wat met ernstige kongenitale %28aangebore%29 gebreke of abnormaliteite gebore word%2C%0D%0Ate ondersoek.%0D%0AAlhoewel daar %27n magdom van kongenitale abnormaliteite waarmee babas gebore kan word%2C%0D%0Aaan die mediese wetenskap bekend is%2C word in hoofstuk 1 slegs aandag aan vyf van die%0D%0Abekendste en ernstigste kongenitale abnormaliteite geskenk.%0D%0ASedekundiges van verskillende agtergronde beskou die onderwerp van selektiewe niebehandeling%0D%0Avan ernstig gestremde pasgeborenes vanuit verskillende perspektiewe. Sommige%0D%0Avan hierdie perspektiewe word in hoofstuk 2 bespreek.%0D%0ADaar word dikwels beweer dat die reg moderne tegnologie volg. Regsbeginsels wat dalk%0D%0Averskeie eeue gelede geformuleer is%2C word dikwels aangewend om heel moderne onderwerpe%0D%0Aaan te spreek. %27n Ondersoek word in hoofstuk 3 geloods om te bepaal hoe die Engelse%2C%0D%0AAmerikaanse en Suid-Afrikaanse regstelsels die onderwerp van selektiewe nie-behandeling%0D%0Avan ernstig gestremde pasgeborenes hanteer.%0D%0ATen slotte stel die skrywer sy eie standpunt."

Sort by: Order: Results:

Sorry, there are no results for this browse.

Search UnisaIR

Browse

My Account