Institutional Repository

The social inclusion of learners with visual impairment in a mainstream secondary school in Namibia

Show simple item record

dc.contributor.advisor Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
dc.contributor.author Human, Lizl
dc.date.accessioned 2010-10-28T07:38:39Z
dc.date.available 2010-10-28T07:38:39Z
dc.date.issued 2010-03
dc.identifier.citation Human, Lizl (2010) The social inclusion of learners with visual impairment in a mainstream secondary school in Namibia, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/3731> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/3731
dc.description.abstract According to Hatlen (2004), most learners with disabilities in an inclusive educational setting are socially isolated. This statement contributed to the research question of this study, how do learners with visual impairment experience the social aspects of their inclusion in a Namibian mainstream secondary school? The aim of this study was to design a case study to analyse and describe data collected from learners with visual impairment and other participants to determine how they are socially included in a mainstream setting. A qualitative research methodology was used, which included purposive sampling to select participants. The researcher functioned in an interpretive/constructivist paradigm. It was found that the learners with disabilities and the able-bodied learners do not truly mix, however, the learners with disabilities are content in the mainstream school and they prefer it. en
dc.description.abstract Om aan 'n groep te behoort en sosiaal ingesluit te voel is 'n basiese menslike behoefte - dit is net so belangrik soos die basiese behoeftes van kos en veiligheid. Sosiale inklusie kan as een van die kritiese elemente beskou word wat onderskei tussen mense wat ongesteld is en mense wat gesond is. Betekenisvolle verhoudings dra by tot self-aktualisering. Lae sosiale inklusie beteken vir leerders eensaamheid en swak aanvaarding deur portuurgroepe. Sosiale inklusie is van groot belang vir kinders se ontwikkeling. Navorsing het bevind dat inklusiewe hoofstroomskole die effektiefste manier is om diskriminasie te beveg en sosiale insluiting te bevorder. Hatlen (2004) is van mening dat die groter meerderheid van leerders met gestremdhede in 'n hoofstroomskool sosiaal gei soleerd is. Die doel van hierdie kwalitatiewe studie was om leerders met gestremdhede se persepsie van hulle eie sosiale aanvaarding binne 'n inklusiewe hoofstroom sekondere skool te ondersoek. Die navorser het binne 'n interpretatiewe/konstruktivistiese paradigma gewerk. 'n Kwalitatiewe navorsingsmetodologie is gevolg en het die volgende ingesluit: doelbewuste seleksie om te bepaal wie die deelnemers sou wees; onderhoude, observasie, dokumente en refleksies om data te genereer; en inhoudsanalise om die data te analiseer. Navorsingsbevindinge dui aan dat leerders met gestremdhede vir jare afgesonder was van die res van die samelewing deur hierdie leerders in spesiale skole te plaas. Dit het veroorsaak dat mense vervreemd van mekaar is en het 'n skeiding tussen 'ons' en 'hulle' veroorsaak. Die bevindinge van hierdie studie beklemtoon die belangrikheid van bewusmaking tussen leerders met gestremdhede en leerders sonder gestremdhede. Daar kom wel afknouery voor op die skoolgronde en ware vriendskappe tussen leerders met gestremdhede en leerders sonder gestremdhede vind nie in die ware sin van die woord plaas nie. Hierdie leerders is egter tevrede en verkies steeds om in 'n hoofstroomskool te wees. Inklusiewe onderwys is nog 'n nuwe konsep en in die ontwikkelingsfase in Namibie, terwyl die leerders nog onbekend is met inklusie, asook met mekaar.
dc.format.extent 1 online resource (xii, 138 leaves)
dc.language.iso en en
dc.subject Social inclusion en
dc.subject Inclusive education en
dc.subject Mainstream secondary school en
dc.subject Visual impairment en
dc.subject Special education en
dc.subject Sosiale inklusie
dc.subject Inklusiewe onderwys af
dc.subject Hoofstroming af
dc.subject Integrasie af
dc.subject Spesiale onderrigbehoeftes af
dc.subject Spesiale onderrig af
dc.subject Visuele gestremdheid af
dc.subject Blindheid af
dc.subject Gestremdheid af
dc.subject Ongeskiktheid af
dc.subject.ddc 371.9116096881
dc.subject.lcsh People with visual disabilities -- Education (Secondary) -- Social aspects -- Namibia en
dc.subject.lcsh Mainstreaming in education -- Social aspects -- Namibia en
dc.subject.lcsh Social integration -- Namibia en
dc.title The social inclusion of learners with visual impairment in a mainstream secondary school in Namibia en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree M. Ed. (Guidance and Counselling)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics