Hattingh, Marina; Coetzee, Melinde; Schreuder, A.M.G.
(2005)
Die doel met hierdie studie was om die beste praktyke rakende die implementering en instandhouding van formele mentorskapprogramme in drie Suid-Afrikaanse organisasies te ondersoek. Doelmatigheidsteekproefneming is aangewend ...