Institutional Repository

Gestaltterapeutiese intervensieplan wat gerig is op die kind met ATHV en sy steunstelsels

Show simple item record

dc.contributor.advisor Schoeman, J. P.
dc.contributor.author Verster, Blanche
dc.date.accessioned 2009-11-12T09:08:41Z
dc.date.available 2009-11-12T09:08:41Z
dc.date.issued 2009-01
dc.identifier.citation Verster, Blanche (2009) Gestaltterapeutiese intervensieplan wat gerig is op die kind met ATHV en sy steunstelsels, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2870> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/2870
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract ADHD is a well-known disorder affecting approximately 8% of children in South Africa. Despite years of research and development re the disorder, it seems that parents and teachers sometimes do not have the ability to handle a child with ADHD. Since a lot of the information is contradictory, confusion exists among parents and teachers who act as the support system of the child with ADHD. ADHD is a serious and destructive disorder and can influence the child’s social functioning negatively. Due to continuous failure, the child with ADHD has a low self-esteem. These aspects are the point of reference for the aim of this study, namely the development and implementation of a Gestalt therapeutic intervention plan aimed at the empowerment of the child with ADHD in the middle childhood years, his supporting systems and the evaluation of the impact thereof. The empirical data was gathered by a process of intervention research. A combination of the qualitative and quantitative approach was used. During the use of the qualitative method, a quasi-experimental one-group-pretest-posttest design was utilized. During the qualitative phase, the phenomenological perspective was used. An in-depth literature study was done in respect of ADHD, the theoretic basis of ADHD, the child with ADHD in the middle childhood years and the ADHD from a Gestalt therapeutic perspective. This literature study was the starting point for the development of the comprehensive holistic intervention plan. The intervention plan consists of three programmes: Firstly an empowering program of six sessions aimed at the child in the middle childhood years with ADHD – attention was given to emotional awareness and the dealing with unfinished business. Secondly an empowering programme aimed at the parents consisting of four parental guidance sessions, and thirdly an empowerment programme aimed at the teachers, consisting of two workshops. en
dc.description.abstract AandagTekortHiperaktiwiteitsVersteuring (ATHV) is 'n welbekende versteuring wat ongeveer 8% van SuidAfrikaanse kinders be'invloed. Ten spyte van jarelange navorsing en die verbetering van begrip vir die versteuring, blyk dit dat ouers en onderwysers steeds nie altyd oor die vermoe beskik om 'n kind met A THV te hanteer nie. Aangesien daar baie teenstrydige inligting beskikbaar is, word verwarring geskep by ouers en onderwysers, wat as die kind met A THV se steunstelsels moet dien. A THV is 'n ernstige en verwoestende versteuring en kan die kind se maatskaplike funksionering negatief be'invloed. As gevolg van voortdurende mislukking het die kind met ATHV dikwels 'n lae selfwaarde. Hierdie aspekte het as uitgangspunt gedien vir die doel van die ondersoek, naamlik die ontwikkeling en implementering van 'n Gestaltterapeutiese intervensieplan gerig op die bemagtiging van sowel die kind met A THV in die middelkinderjare, asook sy steunstelsels, en om die impak daarvan te evalueer. Tydens die ondersoek is 'n proses van intervensienavorsing gevolg wat 'n gekombineerde kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsmetode is. In die benutting van die kwalitatiewe metode is 'n kwasie-eksperimentele een-groep-voortoets-natoetsstrategie benut. By die kwalitatiewe metode is vanuit die fenomenologiese perspektief gewerk. 'n Diepgaande literatuurstudie is gedoen ten opsigte van ATHV, die teoretiese begronding van ATHV, die kind met ATHV in die middelkinderjare en ATHV vanuit 'n Gestaltterapieperspektief. Hierdie literatuurstudie het as basis vir die ontwikkeling van 'n omvattende holistiese intervensieplan gedien. Die intervensieplan bestaan uit drie programme. Eerstens 'n bemagtigingsprogram van ses sessies gerig op die kind met A THV in die middelkinderjare waar die klem geplaas is op emosionele bewuswording en die hantering van onvoltooidhede. Tweedens 'n bemagtigingsprogram gerig op die ouers tydens vier ouerleidingsessies. Derdens 'n bemagtigingsprogram gerig op die onderwysers bestaande uit twee werkwinkels. Gestaltterapie het nie slegs as teoretiese verwysingsraamwerk tydens die ondersoek gedien nie, maar Gestaltterapeutiesemetodes is ook benut tydens die implementering van die intervensieplan. Resultate vanuit die empiriese gegewens dui aan dat die ouers en onderwysers se kennis ten opsigte van ATHV verbeter het, want hulle het hanteringstrategiee aangeleer en begin toepas, en daar was beter begrip tussen die skool en die ouers waarby die kinders gebaat het. Die kinders se selfwaarde is ook verhoog en hulle maatskaplike funksionering het verbeter.
dc.format.extent 1 online resource (xxvi, 549 leaves)
dc.language.iso other en
dc.subject Attention deficit hyperactivity disorder (ADHD) en
dc.subject Gestalt therapy en
dc.subject Support systems en
dc.subject Empowerment en
dc.subject Child in middle childhood en
dc.subject Attention deficit en
dc.subject Hyperactivity en
dc.subject Field theory en
dc.subject Impulsivity en
dc.subject Intervention plan en
dc.subject Empowerment programme en
dc.subject Parental guidance en
dc.subject Aandagtekorthiperaktiwiteitversteuring (ATHV)
dc.subject Gestalterapie
dc.subject Steunstelsels
dc.subject Bemagting
dc.subject Kind in die middelkinderjare
dc.subject Aandagtekort
dc.subject Hiperaktiwiteit
dc.subject Impulsiwiteit
dc.subject Veldteorie
dc.subject Intervensieplan
dc.subject Bemagitigingsprogram
dc.subject Ouerleiding
dc.subject.ddc 618.928589
dc.subject.lcsh Attention-deficit hyperactivity disorder
dc.subject.lcsh Gestalt therapy
dc.subject.lcsh Social networks
dc.subject.lcsh Child mental health
dc.title Gestaltterapeutiese intervensieplan wat gerig is op die kind met ATHV en sy steunstelsels en
dc.type Thesis en
dc.description.department Social Work
dc.description.degree D. Diac. (Play Therapy)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics