Institutional Repository

Browsing Theses and Dissertations (African Languages) by Subject "496.397715"

Browsing Theses and Dissertations (African Languages) by Subject "496.397715"

Sort by: Order: Results:

  • Du Preez, Petronella Maria, 1963- (1997-06)
    Die term deiksis is afgelei van die Griekse woord deiktikos wat 'wys na' betaken, en verwys na daardie uitdrukkings wat in 'n taal gebruik word om die belangrikste orientasiepunte in 'n gespreksituasie te verwoord. Aile ...
  • Vercueil, Frederik Christiaan (1981-12)
    Die proefskrif is saamgestel uit vyf hoofstukke en n bylae. (a) Die eerste hoofstuk is inleidend tot die ondersoek van die ontkenninging Noord-Sotho om die werkmetode en sekere terminologie toe te lig. n Taaldinamiese ...
  • Kosch, Ingeborg Maria (1985-11)
    In hierdie studie word die opvatting dat die 'onvoltooidheids-a' in Noord-Sotho 'n tydsmorfeem is, in heroorweging geneem. Bestaande opvattings oor hierdie morfeem en die sogenaamde lang en kort vorme van die werkwoord, ...
  • Du Preez, Petronella Maria, 1963- (1991-11)
    Die uitdrukking van besit in Noord-Sotho is gekompliseerd. Uit die navorsing vir die studie het dit geblyk dat (i) 'n (gemarkeerde) possessiewe konstruksie nie net aangewend word om na 'n possessiewe (besits-) verhouding ...
  • Barnard, Rietta (1987-06)
    During this research it became apparent that there are shortcomings in existing approaches regarding the conjunctions which may precede situatives in Northern Sotho, as well as their semantic functions. It has been found ...
  • Kosch, I. M. (1991-11)
    Language is inherently a dynamic system, a fact which is also reflected in the grammatical treatment of Northern Sotho. The various changes which have marked the linguistic description of this Bantu language in the course ...
  • Mabule, Maputle Stephen (1993-01)
    The aim of this study is to devote attention to tense and time as verbal categories in Northern Sotho. The categories tense and time are scrutinized . Due to the different interpretations of the categories tense and ...
  • Prinsloo, D. J. (1984-06)
    In hierdie proefskrif is n aantal volgordeverskynsels in Noord- Sotho geidentifiseer wat sinchronies as problematies waardeer kan word. Hierdie verskynsels word teen die agtergrond van die teorie van taaltipologie en ...

Search UnisaIR


Browse

My Account